For Covid - 19 updates, please visit the official Government website www.sacoronavirus.co.za

Compare Listings

Description

Hierdie pragtige meenthuis bied 3 slaapkamers met 2 vol badkamers, waarvan een en-suite is. Die oop-plan kombuis bied baie kaste en die leefarea is groot genoeg vir 'n eet- en sitkamer stel.

'n Dubbel garage met toegang na die erf maak dit 'n veilige opsie. Die  tuinjie is 'n lekker onderhoubare grootte, met 'n lieflike stoep en  buitebraai vir gesellige kuier aande. Twee klein troeteldiere is welkom met toestemming. 

Read More

Details

Updated on May 3, 2021 at 3:48 pm

  • Reference #: 1077084
  • Price: R8,100
  • Suburb / Town: Bloemfontein
  • Property Type: Townhouse
  • Available From: July 1, 2021
  • Bedrooms: 3
  • Bathrooms: 2
  • Living Areas: 1
  • Garage: 2
  • Building Size: 122 ㎡

Key Property Features

  • Pets Allowed

Additional Features

    • Bedroom Features:
    • Built-in cupboards
    • Bathroom Features:
    • En-suite Bath and shower in both
    • Kitchen Features:
    • Built-in oven Washing machine connection