Compare Listings

Description

As die druk van die alledaagse lewe swaar op jou skouers rus, is daar een antwoord om jou van dié las te verlig: Dis tyd om plaas toe te gaan! Daar is darem niks soos om van die stad te ontsnap en tyd op ’n plek deur te bring waar die pas van die lewe stadiger is en jou skedule slegs deur die son, die reën en die diere rondom jou se tyd bepaal word nie. Dit is tyd is om vars plaaslug in te asem en ’n koppie koffie te geniet terwyl die plaasaktiwiteite rondom jou aan die gang is.  

Hierdie 17.13ha plaas het iets van alles wat jou hart begeer. ‘n Ruim vierslaapkamer huis kan omskep word om weer ‘n mooie plaashuis te wees en om die pragtige uitsig oor die Maluti’s te geniet. Onder groot bome kan daar heerlik gekuier word. Onthaal gaste hier in die plaashuis en bou jou droomhuis of houthuise bo-op die koppie.

Jou klein boerdery kan ook hier ontwikkkel word met ‘n paar beeste, skape, varke en hoenders, ganse, perde en donkies…

‘n Groot skuur en afdakke maak ruimte vir jou buitewerk en selfs om diere te huisves gedurende die nag. Twee motorhuise en buitegeboue is beskikbaar. Die Caledonspoortgrenspos by Lesotho is 6km vanaf die plaas.

Laat die gelag en kuier van gesellige grootmense en kinders oor die werf weerklink.

Die vriendelike dorp Fouriesburg is binne bereik vir jou daaglikse benodighede met Bethlehem slegs 50km se ry.

Read More

Details

Updated on February 28, 2024 at 6:12 pm

  • Reference #: 1339263
  • Price: R1,200,000
  • Suburb / Town: Fouriesburg
  • Property Type: Farm
  • Bedrooms: 4
  • Bathrooms: 1
  • Living Areas: 3
  • Garage: 2
  • Stand Size: 17.1 hectares
  • Rates & Taxes: R 500

Key Property Features

  • Pets Allowed

Additional Features

  • Carports:2
  • Garden:1
  • Bedroom Features:
  • 4 large bedrooms
  • Bathroom Features:
  • One bathroom
  • Kitchen Features:
  • Two kitchen areas. Scullery and washing-up area.
  • Garden Features:
  • Ample space for the avid gardener.
  • Security Features:
  • None. Security needs to be updated.

Need a Bond?

R
R
%
Years
Total you will repay
0
Deposit
0
Total Interest
0
Per Installment
0
Loan Payment (R):
0
Interest Rate (%):
0
Period in Years :
0
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.