Compare Listings

Description

Fouriesburg is gestig in 1892 op die plaas Groenfontein en vernoem na Christoffel Fourie. Vir 'n paar maande was die dorp ook die setel (die laaste van die oorlog) van die regering van die Oranje-Vrystaat tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Fouriesburg is bekend vir gevegte tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Ongeveer 4000 Boeresoldate onder leiding van Marthinus Prinsloo het by Surrender Hill aan die Britse soldate oorgegee. 

Die huis waarin president MT Steyn gewoon het, staan nog op die hoek van Reitz- en Robertsonstraat. 

Hierdie twee pragtige erwe van 1 878m2 word as ‘n pakket verkoop en is perfek geleë met die beste uitsig op ‘n plaas, Meiringskloof en die Lesotho berge in die verte.

 ‘n Boorgat maak voorsiening vir water wanneer jy beplan om selfvoorsienend te wees, asook in tye van droogte. Word deel va n‘n ondersteunende gemeenskap waar waardes en vooruitgang vir ons belangrik is.

Kom bou jou droomhuis om naweke en vakansies in te vertoef. Fouriesburg word die dorp om in te woon om jouself en jou gesin te vestig. 

Goed gekeurde bouplanne vir ‘n huis is bekikbaar vanaf die eienaar.

Fouriesburg lê 50km vanaf Bethlehem en Ficksburg aan beide kante.Die Caledonspoort grenspos is 8km vanaf Fouriesburg.

Read More

Details

Updated on January 26, 2024 at 1:34 pm

  • Reference #: 1335371
  • Price: R386,000
  • Suburb / Town: Fouriesburg
  • Property Type: Vacant Land / Stand
  • Stand Size: 1878.0 ㎡
  • Rates & Taxes: R 300

Need a Bond?

R
R
%
Years
Total you will repay
0
Deposit
0
Total Interest
0
Per Installment
0
Loan Payment (R):
0
Interest Rate (%):
0
Period in Years :
0
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.